Please note: Cosy Kids is closed until the start of 2019.
Testimonials

    Wou al oor die naweek vir jou ‘n sms gestuur het! BAIE, BAIE dankie. Die goedjies is ONGELOOFLIK mooi en die kwaliteit! Mens kan mos nie altyd die goed so beleef op die rekenaar nie! Ek kon nie ophou kyk nie! Ek sal jou defnitief bemark! Ina (Jeandre se juffrou) wil ook kom kyk as die kamer klaar is. Ek kan net nie ophou praat oor die kwaliteit van julle produkte nie! BAIE DANKIe!!!

    - Janine Hough Bothma (Hermanus) – Email 18/07/2012

    Eerstens baie dankie vir my allstars bestelling dis pragtig en eks baie tevrede!!!

    - Helia Wessels – Email 12/06/2012

    WOW, thank you, thank you, thank you!!!! My husband and I only got home now to unpack the kiddies linen….and wow what a wonderful surprise! I was so excited to get home to make up the children’s beds, but unfortunately they were both fast asleep in their beds….so I had to lay it out in the spare room just so I could admire it!

    Ava-lorens linen turned out beautifully! It has a mature vintage yet very feminine appeal which I absolutely love! ….and of course Rijks is just perfect. I love the simplicity and the colours.

    Thank you for all your help, effort and stunning idea’s!

    - Catherine Van Galen (Somerset-West) – 31 May 2012

    Het ons goedjies gekry – dankie, dis presies wat ek in gedagte gehad het! Hou baie van die materiaal, lekker sag, perfek vir ‘n baba/kleuter. Sal julle verseker aanbeveel vir vriendinne en familie!

    - Delani Du Toit (Lindeshof, Koue Bokkeveld, Ceres) – 25/04/2012

    Nogmaals baie dankie vir die groot moeite en liefde waarmee julle ons babas se beddegoed beplan en gemaak het. Ons kry soveel komplimente daarvoor!

    - Esme Van Heerden, Rosen Castle Durbanville – Email 11/3/2012

    Just wanted to let you know that I have received the goodies!! There was such excitement in the house when the package arrived. Caleb ripped open the brown paper parcel and grabbed his beautiful pillow with such joy… Awesome moment!

    - Janine Kamaar (Johannesburg) – Email 12/07/2012

    Baie dankie ek het die goodies gister ontvang!  Dit lyk fantasties en ek is baie tevrede!  BAIE BAIE dankie!

    - Karen Geldenhuys (Brackenfell) – 16/08/2012

    I’m super happy with our Sweetheart linen!!! It looks simply gorgeous, thank you.

    - Melanie Franke-Quitt (Somerset-West) – email 05/03/2012

    Baie baie dankie vir al die beddegoed!!! Dit is pragtig!! Ek kan nou nie meer wag om te begin met die kamer nie!!! Baie dankie ook vir julle vinnige werk! Sal julle defnitief in die toekoms weer gebruik!!

    - Zerette Treurnicht (Bellville) – email 09/07/2012

Why buy handmade? Buying locally handmade goods helps to build communities. By supporting local producers we are keeping money within our communities and encouraging a way of life that is sustainable and people-centred. When we meet the creator of a product, interact with them, tell them how and why we like their work, we are participating in the creative process ourselves. These interactions are what help communities to grow and thrive.